Friday, October 16, 2009

5 comments:

  1. ek is mateloos beindruk! well done! now you need to nurture the blog and school work! congratulations on your achievement at school! can we please see a picture of your mousse as well?? and we need to see some layouts too!

    ReplyDelete
  2. will do die mousse was bietjie van 'n flop, want dit het nie gestol nie dit was donderweer dan stol dit nie. Die juf het darem gese sy sal wag tot die volgende dag voor sy dit proe en ons het goeie punte gekry vir aanbieding te danke aan my scrapbooking skills (waarvan ek nog nie vreeslik baie het nie) and layouts will be up soon

    ReplyDelete
  3. ek het regtig nie geweet mousse stol nie as dit donderweer nie. mens is nooit te oud om te leer nie!! well done, ek moet sê - scrapbooking skills kom soms baie handig te pas........

    ReplyDelete